Jaarboeke

Psigopatologie 874


 
Modulekode KLS 874
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Geslote – toelating tot hierdie module is onderhewig aan departementele keuring vir die MA Kliniese sielkunde-program. In hierdie module word menslike gedrag binne konteks ondersoek en word die student tot ’n sensitiewe begrip van gedragswyses gebring wat die grense van wat algemeen as kultureel/sosiaal aanvaarbare gedrag beskou word, oorskry. Gedrag wat gewoonlik as normaal/abnormaal beskryf word, word vanuit verskeie paradigmatiese beskouings krities aangespreek en bestudeer. Gedrag wat beïnvloed word deur genetiese en neurologiese prosesse word ook behandel.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes DS: MA Kliniese sielkunde-program
Kontaktyd 1 seminaar per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Sielkunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences